cwg's blog

Wynbeleggers bie vanjaar aanlyn om gesogte CWG-wyne te bekom

Wed, 07/15/2020 - 13:10 -- cwg

 

Die Nedbank Kaapse Wynmakersgilde-veiling sal vanjaar sy wynjuwele vir die eerste keer aanlyn onder die hamer bring. Daar wag vanjaar ook iets nuut op die kaarte met ‘n tweede veiling wat die groot dag vooruit sal loop. Wynentoesiaste en versamelaars sal die geleentheid hê om op die huidige versameling veilingswyne te bie, maar vanjaar ook die rare geleentheid kry om ouer wyne uit die lede se private vinoteke te bekom.

Pages

Subscribe to RSS - cwg's blog